WELKOM BY Hoërskool Swartland

Hoërskool Swartland is ‘n trotse skool met ‘n roemryke verlede. Ons is ‘n openbare skool wat daarna streef om uitmuntende onderrig en opvoeding aan sy leerders te bied. Ons streef daarna om ons leerders voor te berei  vir die volwasse lewe deur te Werk en Wen.

Ontdek Hoërskool Swartland

IntouchPortal

Registreer vir Hoërskool Swartland se nuutste adminstratiewe-aanlynstelsel. Besigtig boodskappe, u kind se huiswerk, take en meer.

Oudleerders

Teken hier in op ons Swartland Bond en moenie enige opkomende gebeurtenisse misloop nie.

Skoolgeld-inligting

Die skoolfonds word jaarliks aan die ouers bekend gemaak deur ‘n skrywe van die Voorsitter van die Beheerliggaam.

Klerebank-inligting

Die klerebank bly ‘n onmisbare deel van die skool en ons strewe is diens en goeie kwaliteit klere teen die beste pryse.

BORGE