Klerebank

Skooldrag in die Winter

SEUNS

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Broek: Grys
Swart skoolskoene
Grys sokkies
Swart Leergordel
Wit langmouhemp met ‘n skooldas
Skooltrui: Blou met ‘n geborduurde skoolwapen

DOGTERS

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Rok: Vlootblou
Wit langmouhemp, skooldas met strepe
Swart broekiekouse
Vlootblou skooltrui
Swart skoolskoene

Skooldrag in die Somer

SEUNS

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Broek: Grys
Swart skoolskoene
Grys sokkies
Swart leergordel
Wit kortmouhemp (oopnek)

DOGTERS

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Rok: Ligblou met patrone
Vlootblou skooltrui
Wit kortmou hemp
Swart skoolskoene
Wit/Kort omslaansokkies

Klerebank – Pryslys

Pryse kan wissel soos nuwe voorrade inkom

Seuns

Skoolbaadjie R700 – R950
Das R130
Trui langmou R250
Trui mouloos – oortrek R220
Sweetpakbaadjie R360
Sweetpakbroek R310
Reënbaadjie R380
LO-hemp R200
LO-broek R200
Atletiekhemp R180
Atletiekbroek R180
Atletiek “crop top” R190
Atletiek Lycra Broekie kort R200
Atletiek Lycra Broekie lank R200
Sportsokkies R100
Ondersteunersbaadjie R400
Skoolserpe R70
Rugbytruie R330
Pette R100
ANDER  
Skooltasse R400
Sportsakke – klein R250
Sportsakke – medium R320
Sportsakke – groot R400
Sportrugsakkies R250

Kontak die skool vir meer inligting:

 

Phone: (022) 482 1469

Email: admin@swartlandhs.co.za

Dogters

s

Skoolbaadjie R700 – R950
Das R130
Trui langmou R250
Trui mouloos – oortrek R220
Skoolrok – winter R350 – R450
Skoolrok – somer R350 – R450
Sweetpakbaadjie R360
Sweetpakbroek R310
Reënbaadjie R380
Vlootblou broekies (wat dogters onder sport-en skoolklere dra R60
LO-hemp R200
LO-broek R200
Atletiekhemp R180
Atletiekbroek R180
Atletiek “crop top” R190
Atletiek Lycra broekie kort R200
Atletiek Lycra broekie lank R200
Netbal/Hokkie romp R210
Swart skoolkouse dogters R40
Sportsokkies R100
Ondersteunersbaadjie R400
Skoolserpe R70
Pette R70
ANDER
Skooltasse R400
Sportsakke – klein R250
Sportsakke – medium R320
Sportsakke – groot R400
Sportrugsakkies R250