Skoolgeld: R 19 400 per leerder
Alle skoolfonds moet teen 30 November 2022 volledig betaal wees.
Opsie 1
Volle bedrag betaal vóór 28 Februarie 2022.
R19 400
Opsie 2
Vier keer per jaar binne die eerste 2 weke van elke kwartaal.
R4 850 per kwartaal
Opsie 3
Tien keer per jaar vanaf begin Februarie tot 30 November 2022.
R1 940 per maand vir 10 maande
Losiesgeld vir koshuise:
R31 500 per leerder per jaar
Opsie 1
Huis van Zyl (dogters) en Huis van Imhoff (seuns)
R7 875 per kwartaal
Opsie 2
Huis van Zyl (dogters) en Huis van Imhoff (seuns)
R3 150 per maand per aftrek-order
Bankbesonderhede vir Aftrek-orders en Internetbetalings:
Hoërskool Swartland
Vir skoolgeld, klerebank en sporttoere
- Rekeningnommer
103 982 7438 - NEDBANK Malmesbury – takkode 154-605
- Verwysing: Leerder se leerdernommer, van en
volledige voorletters bv 219200 Ras PJM - Die leerdernommer verskyn links onder die stippellyn op u staat. e-pos die bewys van betaling aan finansies@swartlandhs.co.za
Huis van Zyl
Vir dogters se koshuislosiesgeld en deposito’s
- Rekeningnommer
103 983 1311 - NEDBANK Malmesbury – takkode 154-605
Verwysing: Leerder se naam en van - e-pos die bewys van betaling aan ddeklerk@swartlandhs.co.za
Huis van Imhoff
Vir seuns se koshuislosiesgeld en deposito’s
- Rekeningnommer
103 983 0463 - NEDBANK Malmesbury – takkode 154-605
Verwysing: Leerder se naam en van - e-pos die bewys van betaling aan ddeklerk@swartlandhs.co.za
Busdiens
R2 000 per kwartaal
Vir Riebeek-busroete
- Rekeningnommer
103 982 9058 - NEDBANK Malmesbury – takkode 154-605
Verwysing: Leerder se naam en van
U moet self betyds u reëlings met die bank tref rakende u aftrek-order.
Alle nie-betaalde rekeninge word na die 31 Maart 2021-rekonsiliasie vir invordering aan die prokureurs oorhandig. Daarna word rekeninge wat 60 dae en langer dormant is, sonder verdere kennisgewing oorhandig. Uitstaande rekeninge word verder na die 30 November 2021-rekonsiliasie vir invordering aan die prokureurs oorhandig. Aansoek om vermindering van skoolgeld moet voor 31 Maart 2021 by die finanskantoor ingehandig word.