Mnr Justus Schoonraad

Skoolhoof

 Adjunkhoofpos tans nie gevul

Me Rozanne joubert-dreyer

Graadhoof: Graad 9
Vakgebied: Fisiese Wetenskappe (VOO vakhoof), Natuurwetenskappe

Mnr Herman Dreyer

Vakgebied: Wiskunde (VOO vakhoof)

Mnr Martin Dyason

Graadhoof: Graad 12
Vakgebied: Wiskundige Geletterdheid (vakhoof), Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (vakhoof), Ekonomie, Lewensoriëntering prakties

Me Marzane Horn

Graadhoof: Graad 10
Departementshoof: Bemarking
Vakgebied: Dramatiese Kunste (VOO vakhoof), English First Additional Language

Me Helena Kalp

Akademiese Hoof
Vakgebied: Wiskunde

Mnr JOHANN SPIES

Waarnemende adjunkhoof
Vakgebied: Ingenieursgrafika en Ontwerp (vakhoof)

Mnr Mike Steyn

Graadhoof: Graad 11
Vakgebied: Wiskunde Geletterdheid en Lewensoriëntering (prakties)

Me Marizaan Barnard

Vakgebied: Natuurwetenskap, Fisiese wetenskap

Me Christiana Blom

Graadvoog: Graad 10
Vakgebied: Afrikaans (seniorfase vakhoof), Lewensoriëntering

Me BARBARA CRONJÉ

Vakgebied: Landbouwetenskap (vakhoof) en Natuurwetenskap (seniorfase vakhoof)

Me Elmien de Clerk

Vakgebied: English First Additional, English Home Language

Mnr Marius de Jager

Graadvoog: Graad 9
Vakgebied: Besigheidstudies (vakhoof), Ekonomiese Bestuurswetenskappe, Rekeningkunde

Mnr jacques niehaus

Vakgebied: Geskiedenis (vakhoof), Sosiale Wetenskappe, English First Additional Language

Me CornÉl Greyling

Graadvoog: Graad 12
Vakgebied: English Home Language, English First Additional Language

Me Arika Hansen

Vakgebied: English First Additional Language, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, English Home Language

Me Klara Minnaar

Vakgebied: Verbruikerstudie, Toerisme

Me Louise hunlun-van Zyl

Vakgebied: Afrikaans, English First Additional Language

Me Myrtle Kreuiter

Vakgebied: English First Additional Language (vakhoof), English Home Language (vakhoof)

Me ALEXA LE ROUX

Vakgebied: Lewenswetenskappe, Wiskunde

Me René Myburg

Vakgebied: Afrikaans Eerste Addisionele Taal gr.10-12, Afrikaans Huistaal gr.9

Me Marietjie Nelson

Vakgebied: Toerisme (vakhoof), Verbruikerstudie (vakhoof)

Mnr André Nel

Veiligheidskomitee
Vakgebied: Tegnologie (vakhoof), Skeppende Kunste (vakhoof), Afrikaans

Me louise van wyk

Vakgebied: Wiskundige Geletterdheid, Ekonomiese Bestuurswetenskappe

ME SHANNON-ALLISON PETERSEN

Skoolgebaseerde ondersteuningspan (organisering & administrasie)
Vakgebied: Digitale Tegnologie (vakhoof), Toerisme, Rekenaartoepassingstegnologie, Lewensoriëntering

Me Erna Schoonraad

Vakgebied: Lewenswetenskap (VOO vakhoof) en Natuurwetenskap

Me Ané Spies

Vakgebied: Afrikaans Huistaal en Geskiedenis

Me Karin Steyl

Graadvoog: Graad 11
Vakgebied: Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Sosiale Wetenskappe 

Mnr Irvan Turner

Vakgebied: Afrikaans (VOO vakhoof)

ME GERDA VAN DEN BERGH

Vakgebied: Rekenaartoepassingstegnologie, Inleiding tot Rekenaars (vakhoof)

Me Anandi Burger

Graadhoof: Graad 8
Vakgebied:
Lewenswetenskap, Wiskunde

me inalise Vrey

Vakgebied: Toerisme, Lewensoriëntering, Geskiedenis, Digitale Tegnologie

Me Anna-Maré van Staden

Vakgebied: Sosiale Wetenskappe, Geografie en Skeppende Kunste

Mnr werner van vuuren

Graadvoog: Graad 8
Vakgebied:
 English First Additional Language and Home Language, Lewensoriëntering

Me Anja du Toit

Vakgebied: Wiskunde

Me Carli Wüst

Skoolgebaseerde Ondersteuningspan: Koördineerder
Vakgebied: Lewensoriëntering en Sosiale Wetenskappe

me inge vermeulen

Vakgebied: Besigheidstudies en Ekonomiese Bestuurswetenskappe

Mnr Josef Burger

Terreinbestuurder 

Me Dorothy de Klerk

Administratiewe Beampte

Me Tanja Janse van Rensburg

Skoolgebaseerde ondersteuningspan

Me ANNERIE PRETORIUS

Sekretaresse van die skoolhoof

Mnr Nico Roux

Sportorganiseerder

Me SULETTE STOFFBERG

Finansies

Me Paulina van der Westhuijzen

Hoof van Finansies

Marené kemp

Bemarking en Fondsinsamelaar, Borge

Me Annalie Bower

Klerebank (bestuur)

Me Ida Opperman

Plentiful