Skoolgeld: R 25 000 per leerder

Alle skoolfonds moet teen 30 November 2025 volledig betaal wees.

Opsie 1

Volle bedrag betaal vóór 28 Februarie 2025.

Kry dan 5% afslag, betaal dan R 23 750 vir die jaar.

R 23 750

Opsie 2

Vier keer per jaar binne die eerste twee weke van elke kwartaal.

Dit is dan R 6 250 per kwartaal.

R 6 250 per kwartaal

Opsie 3

Tien keer per jaar vanaf begin Februarie tot 30 November 2025.

Dit is dan R 2 500 per maand vir tien maande.

R2 500 per maand vir 10 maande

Bankbesonderhede vir Aftrek-orders en Internetbetalings:

Hoërskool Swartland

Vir alle gelde aan die skool betaalbaar
(net verwysing verander – sien hieronder)

Rekeningnommer: 103 982 7438

Nedbank Malmesbury Takkode 154 605

Verwysing vir skoolfonds: Leerder se Leerdernommer, Van, Voorletters bv. 219200 Ras PMJ

Verwysing vir ander betalings: Item, Van, Voorletters, bv Klere Pompies Piet

Skakel gerus die skool se finanskantoor indien u onseker is oor u kind se leerdernommer.

E-pos die bewys van betaling aan finansies@swartlandhs.co.za

Losiesgeld vir koshuise:

R 37 500 per leerder per jaar

Alle losiesgeld is streng vooruitbetaalbaar – eenmalig vir die jaar vooruit,

R 9 375 kwartaalliks of R 3 750 maandeliks per aftrekorder.

Bankbesonderhede vir Aftrek-orders en Internetbetalings:

Huis van Zyl

Vir Dogterskoshuislosies

  • Rekeningnommer
    103 983 1311
  • NEDBANK Malmesbury
     Takkode 154-605
    Verwysing: Leerder se naam en van
  • E-pos die bewys van betaling aan ddeklerk@swartlandhs.co.za

Huis van Imhoff

Vir Seunskoshuislosies

  • Rekeningnommer
    103 983 0463
  • NEDBANK Malmesbury
    Takkode 154-605
    Verwysing: Leerder se naam en van
  • E-pos die bewys van betaling aan ddeklerk@swartlandhs.co.za

Busdiens 

R 10 000 per jaar

R2 500 per kwartaal of R1 000 per maand oor 10 maande vir die Riebeek-busroete

  • Rekeningnommer
    103 982 9058
  • NEDBANK Malmesbury
    Takkode 154-605
    Verwysing: Leerder se naam en van
  • E-pos die bewys van betaling aan ddeklerk@swartlandhs.co.za

U moet self betyds u reëlings met die bank tref rakende u aftrekorder.

Alle nie-betaalde rekeninge word na die 31 Maart 2024-rekonsiliasie vir invordering aan die prokureurs oorhandig.  Daarna word rekeninge wat 60 dae en langer dormant is, sonder verdere kennisgewing oorhandig.  Uitstaande rekeninge word verder na die 30 November 2024-rekonsiliasie vir invordering aan die prokureurs oorhandig. Vorms vir aansoek om vermindering van skoolgeld moet by die finanskantoor afgehaal word en voor 31 Maart 2024 by die finanskantoor ingehandig word.

Alle gelde word jaarliks tydens die Oktober begrotingsvergadering aangepas en sal dus vir 2025 verhoog word.