Dankie dat jy deel word van KLUB 1000!

Jou vorm is suksesvol gestuur.
Baie dankie dat jy deel word van Hoërskool Swartland se KLUB 1000-inisiatief. Jy kan nou jou betaling maak (indien nog nie gedoen nie) met jou naam en van as verwysing.

Bankbesonderhede:

Naam: Hoërskool Swartland
Bank: Nedbank Malmesbury
Bankkode: 198765
Rekeningnommer: 103 982 7438
Verwysing: KLUB1000 + Naam & Van
Bewys van betaling: klub1000@swartlandhs.co.za

Kies jou lidmaatskap-opsie:

^
R2 000 – sluit aansluitingsfooi en 1 jaar lidmaatskap in
^
R5 000 – sluit aansluitingsfooi en 5 jaar lidmaatskap in
^
R10 000 – sluit aansluitingsfooi en lewenslange lidmaatskap in

Baie dankie vir jou betrokkenheid!

Jou ondersteuning help om Hoërskool Swartland se toekoms te bou.