SWARTLAND KLUB 1000

Die skool het ’n fondsinsamelingsinisiatief begin met die naam KLUB 1000. Enigiemand in die gemeenskap kan ’n donasie van ’n minimum van R2 000 aanbied en sodoende lid word van KLUB 1000. Hierdie lidmaatskap bied gratis toegang tot sekere skoolgeleenthede en erkenning as donateur op die skool se borgeborde.

Kies jou lidmaatskap-opsie:

^
R2 000 – sluit aansluitingsfooi en 1 jaar lidmaatskap in
^
R5 000 – sluit aansluitingsfooi en 5 jaar lidmaatskap in
^
R10 000 – sluit aansluitingsfooi en lewenslange lidmaatskap in

Bankbesonderhede:

Naam: Hoërskool Swartland
Bank: Nedbank Malmesbury
Bankkode: 198765
Rekeningnommer: 103 982 7438
Verwysing: KLUB1000 + Naam & Van
Bewys van betaling: klub1000@swartlandhs.co.za

Nadat jy die betaling gemaak het of wil aansluit, vul asseblief die onderstaande vorm in sodat ons jou besonderhede kan vaslê.

KLUB 1000 Aanmeldingsvorm







    Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan

    klub1000@swartlandhs.co.za