Skaak

Die skaakadministrasie word behartig deur mej I du Preez. Die skaakoefeninge is Maandae in die skoolbiblioteek van 16:00 tot 17:00. Wedstryde word gewoonlik Saterdae gespeel en sommige kere ook in die week. Die skaakdeelnemers se wedstrydtye word aangepas volgens die span se program.