Ansuné Smit: Kaptein van o/18A Netbalspan

Ansuné Smit: Kaptein van o/18A Netbalspan

Wenner van die Hennie Pietersen Trofee vir Let’s Play – ‘n SuperSport inisiatief   Waar het jou liefde vir netbal onstaan? Ek het nooit van die begin af so ‘n sterk liefde vir netbal gehad soos nou nie. Toe ek besef ek het ‘n talent van die Here gekry, het...
VOGUE – Hier kom ons!

VOGUE – Hier kom ons!

Woensdag, 15 Mei, het 12 meisies en 12 seuns hulle mooi gemaak vir die jaarlikse ArtHSS, mnr. en mej. Swartland. Die groot afwagting, vir hierdie geleentheid op die Rockies se kalender, het uiteindelik aangebreek… Met Vogue as tema het die deelnemers nie teleurgestel...
Van Klippie tot Rockie!

Van Klippie tot Rockie!

Jou hand vou om die klepel en die geluid van ‘n klok wat lui vul jou ore; ‘n glimlag geplak op jou bakkies. Terwyl jy uit die klokboog stap borrel die emosies in jou: vrees, opgewondenheid en afwagting, want jy is nou ‘n volwaardige Rockie. Moenie vrees nie, hier is...